Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Carnarvon

Kalahari Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Coenie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies met lugversorgde kamers. Baie lekker oorgeslaap. Baie dankie, skoon en netjies. Sal weer enige tyd by Kalahari Lodge slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spesalene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

I will definitely stay there again. It was very fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vreeslik baie lekker. Vir seker 'n plek om te oornag. Stilte omring 'n mens met rustigheid en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Gasvrye ontvangs, kamer goed toegerus met 'n buite braai. Die kamer was uitstekend toegerus. Brenda is 'n uitstekende gasvrou en haar diens en verwelkoming was fantasties. Sy het selfs gereël vir braaivleis, charcoal en braaibroodjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2025

Stay was fine but parking not so good, too much foot traffic in and out. The room was clean and neat, but the area was not so nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
2.6
Des 2025

Sal nie weer teruggaan nie. Dit was 'n onaangename ervaring. Die badstort is bietjie klein en al het ek probeer om die gordyn te gebruik soos ek moet, was die gordyn te kort en het heeltyd geskuif op so 'n manier dat die water konstant afgedrip het, wat dan die hele badkamer vloer nat gemaak het. Ek het toe, nadat ek my lyf afgevee het met die handdoek, agtergekom die handdoek was oud of vuil danksy 'n slegte reuk wat dit afgegee het. Dit was dieselfde met die ander handdoek wat ek toe gebruik het om die nat vloer mee op te droog in die badkamer. Ek was ook vir 'n ruk wakker gehou danksy die lugversorging wat gelek het. Dit was ongelooflik warm so ek kon nie sonder dit nie, totdat ek besluit het om liewer net die lugversorging af te sit sodat ek kan probeer slaap. Ek sal nie die plek aanbeveel of weer terug wil gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lerina V
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Des 2025

Plek was sub standaard, kasdeure kon nie toe nie, 2-plaat stoof was baie vuil. Nee, dit was aaklig. Glad nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die eenslaapkamer fasiliteit was goed toegerus met veilige parkering. Gerieflike oornag ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangename ervaring in die Karoo. Baie geskik vir oorslaap. Sal voorstel dat al die borde van die mure verwyder word. Daar is besonderse muurbehangsels wat aan die vertrek voldoende dekorasie gee. Die oorvol mure laat die kamer baie besig lyk! "Block out" gordyne sal ook baie help a.g.v. die sekuriteitsligte buite wat die kamer oor verlig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

It was perfect for our requirement. We were very comfortable. Only small problem is the place is very cluttered. There is nowhere to put anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 South Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76d5892863696fd947e4cf98fa1e9a6e334b53d333b0dcf344687d8265ceee2ce0be32e770a4d02122d67df6526bcdb4be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 9 South Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.973294868308 22.131314277649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang