4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino bied gehalteverblyf wat sentraal in Langebaan geleë is en ideaal vir 'n gesin van 4 is. Club Mykonos is ongeveer 120 km vanaf Kaapstad aan die Weskus naby verskeie winkels, restaurante en aktiwiteite geleë.
Kaliva 605 is op die eerste verdieping van die oord en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-woonstel se kombuis is met alles toegerus wat gaste vir selfsorgverblyf nodig sal kry. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitend Supersport 1, so gaste sal nie enige belangrike wedstryde misloop nie.
Kaliva spog met 'n asemrowende uitsig oor die marina en lei na 'n klein stoep met braaigeriewe.
Daar is verskeie aktiwiteite in die oord, insluitend 7 swembaddens. Een van die swembaddens is binnenshuis en verhit en daar is ook tennis- en muurbalbane, 'n gimnasium, 'n kinderoppasdiens en 'n speletjieskamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang