+17

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shirley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

A rare and wonderfully remote gem. The beautifully renovated farm house has everything you will need for a luxurious stay, short or long. It's a long way from anywhere, so you will have all the peace and tranquility you need, plus stunning starscapes. 25 km of gravel road in good condition is followed by 5 km needing a high-clearance vehicle. It's an off-grid farm, so expect to deal with the issues that can arise with solar power and reliance on a water pump, but none of that detracted from our enjoyment. Kamas is a rare gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

An indulgence for travel-weary city slickers. We had a wonderful stay at Kamas Plaas, in the heart of Namaqualand. We were a group of five with 3 teenagers. The house has beautiful, modern decor and the living area is large and has leather couches to indulge 6 travel-weary city slickers for 3 days! We will miss this place and definitely recommend it to travellers who want to escape the city lights and sounds. Lekker man!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, mooi, ewige stilte. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het te lekker gebly. Tussen niks en nerens, stilte en baie voëls. Hierdie is 'n ideale blommekyk omgewing en baie beslis 'n bergfiets mekka. Elise en Awie is besonderse mense wat baie mooi na ons omgesien. Dankie vir Ina wat ons gehelp het met ons navrae voor die tyd. Selfs gereël dat ons die Springbok toets kon kyk. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is perfek. Dit was fantasties. Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Alle verwagtinge oortref. Wat 'n ongelooflike plek. Absoluut hemel op aarde. So ongerep. Soveel voëllewe. Huis het alles en nog meer. Silwerskoon. Pynlik netjies. Gasvrou is ongelooflik. Plaas waar jy kan heelword en al jou batterye laai. Moet ten minste 3 nagte bly, week is beter. Stap en fietsry paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kamas Plaas
Hugo, so baie dankie vir die pragtige woorde - ons is bly julle het dit geniet, kom weer (sou ek sê) - met fietse en al. Baie dankie dat julle vir ons besoek het. Geniet die res van die jaar. Mooibly, Ina en Elise

Lenie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, wonderlik, lekker. 'n Fantastiese plek. Defnitief waarde vir geld. Rustig, stil, mooi, vol kombuis en braai geriewe met die hoofslaapkamer 'n baie mooi ensuite. Jy voel sommer bederf van die oomblik wat jy instap. Ons sal beslis weer daar gaan bly net vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kamas Plaas
So baie dankie. Mooi naweek vir julle. Kom weer.

Charl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie besondere plek. Iets baie besonders. Ongelooflik mooi en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

'n Moet gedurende blomseisoen! Lieflik stil en pragtige natuur oral, wil beslis 'n volgende blomseisoen weer gaan. Klomp 2-spoor roetes en ook skaappaadjies om te verken. Perfek vir fietsry en draf ook. En natuurlik sterrekyk! Daar's iets om elkeen besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kamas Plaas
Baie dankie, Jeanette, vir jou pragtige woorde. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien. Wees veilig en alles wat mooi is. Groete, Ina en Elise.

Anjenita H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Beautiful heerlike rusplek. Beautiful salige spesiale plek daai! Die huis is baie goed ingerig, die uitsig en omgewing is stunning. Daar is nie 'n ander siel of beskawing te bespeur nie. Ons het ook blomme gaan kyk in Namakwa Nasionale Park en omgewing en die afstand was naby genoeg. Ons het baie gestap in die veld so tussen die skape asook die omliggende koppies en die natuur het nie teleurgestel nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Regtig aan te bevele vir stilte en rus met niemand in sig. Heerlik gebly by Kamas Plaas. Gasvrye ontvangs en goed toegeruste huisie. Winters lakens was 'n wenner vir die koue aande. Lekker gestap op plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Kamas Farm, Garies, Namaqualand, 8220, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd33a1f107ca77168607b8eeecd471469195a083438bff4116739632ebf30c0ae95830a86da34d7c99b01991cfd8ab0231ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 32 5 1 5 Kamas Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.686575187138 18.216536304026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang