Kamas Plaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let op dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere is welkom, maar moet goed gemanierd wees. Daar is 'n heining, maar dit bly 'n skaapplaas.
DStv is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamas-plaas, Garies, Namakwaland, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom