+126
Selfsorg in Dinokeng

Kamba Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ilze B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekende diens en baie lekker gerus, stil en rustig. Baie lekker gebly, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte naweek wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het in die chalet en die personeel se diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat die chalet alles gehad het wat julle nodig gehad het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat ons personeel se diens as puik ervaar is – ons span by Kamba Game Lodge doen altyd hul bes om elke verblyf spesiaal te maak.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Enjoyable, except for night time. Something that made the stay uncomfortable was: There are openings in the roof and top of the main sliding door that allow a bunch of mosquitoes (+50 per night) to enter the room. This was very unsatisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal vir seker weer teruggaan. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker dat die groot swembad kindervriendelik is. Ons 3-jarige het heeldag daar baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is so bly julle het dit geniet en dat die swembad julle kleinding so lekker besig gehou het. Ons sien uit daarna om julle weer by Kamba Game Lodge te verwelkom!

Heike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, mooi, avontuur. Asemrowende plek. Baie mooi. Lekker rustig en stil. Baie vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle Kamba as rustig, mooi en vol avontuur ervaar het. Die asemrowende natuurskoon en vriendelike diens is presies wat ons vir elke gas wil bied. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nog ’n rustige wegbreek by Kamba.

Jacques U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Altyd lekker in die bos! Baie netjies en skoon, werkers baie behulpsaam en vriendelik. Die self-drive is die moeite werd; het baie diere gesien. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die boslewe, ons span en die self-drive so geniet het. Dis altyd lekker om te weet gaste voel tuis hier by ons. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom vir nog ’n lekker boservaring!

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en waarde vir geld gekry. Hoop om jou gou weer by ons te verwelkom!

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties en baie mooi. Dit was vreeslik lekker en 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle dit geniet het en die plek mooi gevind het. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het gegaan om te rus en kon lekker rus. Het baie lekker gebly. Was alleen in die kamp, so heerlik stil. Chalet is skoon en netjies, goed uitgelê en toegerus. Baie modern en smaakvol. Die enigste probleem was 'n hond by 'n huis 'n ent weg wat elke nag heel nag geblaf het. Glo dit jaag nagdiere weg. Hou mens ook wakker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ireen
Kamba Game Lodge
Baie dankie vir u terugvoer en dat u by ons kom kuier het . Ons is bly om te hoor dat u die chalet, rus en gerief waardeer het. Ons neem kennis van die hond se geblaf en verstaan dat dit steurend kan wees. Ons sal beslis opvolg en kyk hoe ons dit kan aanspreek sodat dit nie gaste se ervaring beïnvloed nie. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom vir nog ‘n rustige boswegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ireen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd964827d05ddacb34081b8782f3698cd195617c399a8e8d53c99723971bceb9511acbcd7ad4678b8295ac1c449ff846f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 PIot 39 Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41767350866 28.350600677748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang