+213
Selfsorg in Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 729 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Baie dankie. Beste ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal weer terugkeer. Ja, baie lekker gebly by Kambro.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lino S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. Very good and comfortable. Staff are friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

So tussen lang stukke pad, is hierdie die regte plek om te ontspan. Kom al jare hierheen, die plek is soos rooiwyn, raak net beter, kan niks negatief sê nie, alles op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag
5.0
Feb 2026

Best halfway stop between CT and Potch. So great. Can't fault them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Thank you so much for the wonderful feedback! We’re so glad that we can be a convenient and comfortable stop for people travelling long distances. We look forward to welcoming you back on your next trip.

Theo P
1 nag
5.0
Jan 2026

Stil en rustig. Soos altyd een van die beste plekke om te oornag as jy Kaap toe ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Hello Theo. Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer dit baie. Lekker dag en sien julle weer binnekort vir nog 'n rustige kuiertjie.

Anne E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige in die natuur. Lekker gebly. Heerlike etes beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Anne, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit regtig so baie. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflike, toeganklike verblyf in die Karoo. Ons het heerlik in Kapokbos gewoon. Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het en was silwerskoon. In die versengende hitte was die lugversorgingseenheid baie welkom. Die tuisgebakte broodjie waarmee ons verras is toe ons ingeboek het, was heerlik. Daar was ook gratis hout beskikbaar by die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly julle het lekker gebly en dat julle die klein ekstra bederfie geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.

Hendre J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Altyd rustig en ontspanne by Kambro, netjiese geriewe en goeie diens, sien weer. Heerlike veilige oornag akkommodasie en route.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Goeiemôre Hendre Ons waardeer die wonderlike terugvoer so baie. Ons gaste bly vir ons 'n prioriteit en ons streef om die Kambro ervaring vir julle aangenaam te maak. Ons kan nie wag om julle weer terug te verwelkom nie. Groete

Ella Rautenbach R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, die diens was puik, baie vriendelik en behulpsaam. Die ablusies is baie skoon en netjies. Die kos was tops. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Hallo Ella, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit regtig so baie. Ons gaste bly vir ons 'n prioriteit en ons probeer die Kambro ervaring vir julle aangenaam maak. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 729

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 729 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang