Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 702 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carina W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfekte oornagplek. Oulike blyplek en perfekte oornagplek. Die padstal is 'n bonus. Vriendelik ontvang en 'ingebook'. Sal beslis weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig en hartlike ontvangs. Heerlik. Silwerskoon en alles in werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties lekker en sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly, die eenheid was netjies en baie goed toegerus. Staan geensins terug vir enige akkommodasie waar ons al tuisgegaan het nie; inteendeel, Kambro is baie oulik en baie gunstig geleë. Hul gasvryheid is uitstaande. Baie lekker en groot dam swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot plesier om te hoor dat julle dit hier by Kambro geniet het. Ons streef daarna om ’n plek te skep waar gaste regtig tuis voel, en julle woorde beteken baie vir ons. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien!

Ej P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike, gerieflik, skoon, veilig. Bly altyd lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Oase van rus! Na 'n lang dag op die pad, 'n lafenis in die natuur! Dankie vir julle vriendelikheid en uitstekende oornagverblyf en heerlike kos in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Hanlie, dit was vir ons 'n voorreg om julle groep by ons te verwelkom. Dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit beteken regtig vir ons baie. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gebly, skoon en netjiese kamers, sal beslis weer daar oorbly. Lekker gebly, al voorheen ook daar oorgebly. Huisie was reg, skoon en alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie met gasvrou, my heeltyd op hoogte gehou. Lekkerste tuisgebakte brood by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit beteken baie vir ons om te hoor dat julle weer die verblyf geniet het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Ons is bly julle het die ontvangs, kommunikasie én die varsgebakte brood geniet, dit is die klein dingetjies wat vir ons saak maak. Ons hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom.

Beverly G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Beslis die moeite werd. Dit was baie aangenaam, netjies en vriendelike diens. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Aneldi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker. Rustig. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Dian O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect stop over. Clean, tidy, hot shower and perfect place to stop on a road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Thank you for the lovely review! We’re so glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you again on your next road trip!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 702

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 702 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang