Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 683 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tersia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

1 overnight stay with very good food and friendly staff. It was, as always, a feast. Love the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Thank you for your lovely review! We’re so glad you enjoyed your stay and the peace and quiet we’re known for. We look forward to welcoming you back again soon!

Catharina V
1 nag
5.0
Nov 2025

Ek het die rustige atmosfeer baie waardeer na 'n lang en uitputtende reis. Uitstekende diens en netjiese, gemaklike verblyf. Ideaal geleë vir oorslaap tussen Kaap en Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Catharina, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is regtig bly dat julle dit geniet het. Die Karoo hou 'n groot bekoring in en ons is bevoorreg om dit en egte Karoo gasvryheid met julle te kon deel. Kom gerus weer. Groete

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gekuier in 'n netjiese, goed toegeruste eenheid. Die rustigheid at Kambro bied bly besonders. Lekker gebraai en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Beste Piet, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is vir ons lekker dat gaste raaksien dat elke gas vir ons belangrik is. Die Karoo se rustigheid bly maar iets besonders en ons is bly dat julle daarin kon deel. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete

Hercules V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit is so rustig daar. Soos voorheen was ons baie gelukkig met ons verblyf. Ons het al menigmaal daar oornag, gewoonlik in ons woonwa, maar ons was gelukkig met ons verblyf in een van die huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir julle lojale ondersteuning en mooi terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat julle keer op keer by ons kom oornag, en is bly om te hoor dat julle ook die verblyf in een van die huisies geniet het. Dis vir ons altyd lekker om bekende gesigte weer te sien en te weet dat julle die rustige atmosfeer waardeer. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom!

Jaque S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Convenient. Convenient midway stopover between Northern Cape and Mossel Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag
5.0
Okt 2025

Die cottage was baie gerieflik. Heerlik geslaap. Ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, safe, beautiful. Beautiful and safe, basic but has everything you will need. Very friendly staff. Amazing view of the stars at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Delightful. We thoroughly enjoyed our stay. A gem in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en gasvry. Bly altyd lekker. Skoon, gerieflik en veilig. Padstal is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf in Karoo. Ons was aangenaam verras met heerlike gebakte broodjie met botter en die hout en Blitz verskaf - die hout maak heerlike kole. Verblyf aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 683

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 683 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang