Selfsorg in Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 708 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erns H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Onverbeterlik. Ons jaarlikse oornagstop word net elke keer al hoe lekkerder. Die kinders sien al uit na die plaasdam die oomblik wat ons die huis verlaat! En ons sien uit na die rustigheid, die natuurskoon en die sterre. En natuurlik die pragtige akkommodasie en gasvryheid. Net wat 'n moëe lyf nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda D
1 nag
5.0
Des 2025

Die wonderlikste, vriendelikste mense en fantastiese diens. Dit was heerlik om daar te oornag. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat julle dit hier by Kambro geniet het. Ons streef daarna om ’n plek te skep wat soos 'n tweede huis voel, en julle woorde beteken baie vir ons. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!

Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik gebly, gemaklik geslaap en is baie vriendelik ontvang! Ons is baie vriendelik ontvang! Ons plekke was baie netjies en skoon met alles wat jy gaan benodig vir jou verblyf. Ons het lekker gebraai en heerlik geslaap. Ons is selfs met 'n tuisgemaakte broodjie bederf! Die ontbyt by die restaurant die volgende oggend was heerlik! Ons sal beslis weer oorbly en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag
5.0
Des 2025

Beste plek vir moeë reisigers. Soos altyd, 'n welkome stop tussen die Noorde en Suide. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfekte oornagplek. Oulike blyplek en perfekte oornagplek. Die padstal is 'n bonus. Vriendelik ontvang en 'ingebook'. Sal beslis weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig en hartlike ontvangs. Heerlik. Silwerskoon en alles in werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties lekker en sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly, die eenheid was netjies en baie goed toegerus. Staan geensins terug vir enige akkommodasie waar ons al tuisgegaan het nie; inteendeel, Kambro is baie oulik en baie gunstig geleë. Hul gasvryheid is uitstaande. Baie lekker en groot dam swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot plesier om te hoor dat julle dit hier by Kambro geniet het. Ons streef daarna om ’n plek te skep waar gaste regtig tuis voel, en julle woorde beteken baie vir ons. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien!

Ej P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike, gerieflik, skoon, veilig. Bly altyd lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 708

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 708 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang