+213
Selfsorg in Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 763 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Petria S
1 nag
5.0
Mei 2026

Perfekte "halfway stop". Baie lekker gebly. Die perfekte stop op 'n lang "road trip". Die gasvryheid en kliëntediens is puik. Die aandete en ontbyt was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Dit was vir ons lekker om deel van julle reis te kon wees. Dankie vir die mooi woorde oor ons span en die etes, dit beteken vir ons baie. Ons hoop julle volgende padkaart brings julle weer deur die Karoo.

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die beste plek om te oornag. Vriendelike personeel, lekkerste ontbyt. Ons slaap al vir jare oor by Kabroo as ons iewers heen ry van Wes-Kaap na Gauteng. Ons het vir die eerste keer vir my 'n nuwe chalet geslaap. Dit is so mooi binne. Die welkom broodjie wat vir jou wag met botter is altyd 'n hoogtepunt. Ek het 'n braaipakkie bestel met slaai en dit alles het vir ons gewag in die yskas. Die vriendelikheid van die ontvang personeel tot by skoonmaak dames is net wonderlik. Die ontbyt die oggend voor ons vertrek was ook iets om te onthou. Die beddens het die lekkerste winterslakens op gehad, veral in die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir julle jarelange ondersteuning en dat julle telkens weer by Kambro kom tuisgaan op julle reise. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die nuwe chalet, die klein bederfies en die moeite met die etes geniet het. Ons span werk hard om elke gas welkom en gemaklik te laat voel, so julle mooi woorde sal beslis met almal gedeel word. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Veilige, skoon, netjiese verblyf. Vriendelik ontvang. Baie lekker geslaap na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Dankie dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Ons is bly julle kon ná ’n lang dag op die pad behoorlik uitrus. Hoop ons sien julle weer op julle volgende reis deur die Karoo.

Mark T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Highly recommended, ideally situated, farm style. The accommodation is very conveniently situated next to the N12 about 20 km from Britstown, which is halfway between Johannesburg and Cape Town. Clean, comfortable and quiet with fabulous views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Geen TV, geen WiFi. Net die stilte vd natuur. Rus vir jou siel. Rus en vrede weg van die alledaags. n Juweel onder die sterreruim. Alles wat nodig is vir n selfsorg wegbreek. Sal beslis weer daar oorbly - die keer ten minster vir n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Baie dankie vir die besondere terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor wanneer gaste die stilte en eenvoudigheid van die Karoo ten volle kan geniet. Ons sal julle graag weer vir ’n kuier by Kambro wil verwelkom.

Estelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sterre hemel! Baie oulik en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag
5.0
Apr 2026

Was heerlik en ontspanne. Was regtig verras oor die gasvryheid en dat hulle ons selfs byna eers 19:00 ontvang het met soveel vriendelikheid. Selfs 'n broodjie gekry uit die Padstal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier by Kambro te ontvang. Dit beteken baie vir ons dat julle welkom en tuis gevoel het hier in die Karoo. Ons hoop ons sien julle weer op julle volgende reis.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik. Ons het baie lekker gebly, uiters netjies en skoon, kos opsies wat aangebied word ook baie goed, waarde vir geld, sal verseker elke keer daar oorbly as ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier by Kambro te kon ontvang. Dit beteken baie om te hoor dat julle die tyd hier geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer met egte Karoo-gasvryheid te verwelkom wanneer julle weer deur die omgewing reis.

Walter B
1 nag
5.0
Apr 2026

Rusplek vir die siel. Heerlike plaasomgewing. Rustig en stil, bring kalmte oor die siel. Die braaiplek op die stoepie word veral waardeer na 'n lang reis. Die sterre vonkel helder in die skoon lug. Chalet net die regte grootte vir oornagverblyf. Alles wat benodig word vir selfsorg is daar. Groot was die verrassing toe ons die plaasbroodjie kry met in boek. Vriendelike ontvangs en vinnige diens. Beveel dit opreg aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Kambro Accommodation & Farm Stall
Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Ons is baie bly dat julle die stilte, die Karoo-sterreprag en klein plaasbederfies geniet het. Ons hoop die lang pad huis toe was veilig en dat julle sommer gou weer by Kambro sal kom rus.

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Was baie lekker die terugvoering per WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 763

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R580
10 % AF
R580 R522
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R580
10 % AF
R580 R522
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R580
10 % AF
R580 R522
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag, vir 2 mense 763 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang