+213
Selfsorg in Britstown

Kambro Accommodation & Farm Stall

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12 geleë, 21 km noord van Britstown in die rigting van Kimberley. Hierdie Karoo-plaas bied 'n rustige omgewing, ideaal vir voëlkyk, stap en om die somerhitte te ontsnap met 'n verfrissende duik in die dam.

Die plaas beskik oor 10 selfsorg-chalets met lugversorging, elk met 'n privaat braai, elektrisiteit en toegang tot skoon ablusiegeriewe met warm water en opwasgeriewe. Daar is ook ses grasbedekte karavaanstaanplekke en twee kampeerplekke, met veilige parkering beskikbaar. Klein honde is welkom in geselekteerde eenhede volgens afspraak.

Gaste kan van die geriewe op die perseel gebruik maak, insluitend 'n speelgrond vir kinders, gratis WiFi en 'n volledig gelisensieerde restaurant wat ontbyt, aandete en wegneemetes bedien. Gratis tuisgemaakte brood, botter, tee en koffie word in die chalets voorsien.

Die plaasstalletjie bied 'n wye verskeidenheid plaaslike en tuisgemaakte produkte, insluitend konfyt, blatjang, gebak, speserye, quiches, vleisprodukte en geskenke, wat besoekers toelaat om 'n ware smaak van die Karoo huis toe te neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 717 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magda S
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly en eenheid was silwer skoon en netjies.
Jan 2026
Louise E
Gesin met tieners
5.0
Rustige oornagplek. Heerlike oornagplek in die Karoo. Kinders kon afkoel in die sement plaasdam. Aandete was heerlik.
Jan 2026
Gert J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek in die Karoo. Baie lekker, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2026
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant skoon, netjies en net die beste vir die geld. Kambro Accommodation & farm stall is 'n absolute juweel! Plek is skoon, netjies, mense is vrien...
Sien meer
Jan 2026
Martin D
Gesin met klein kinders
5.0
Beste halfpad oornag. Watter wonderlike oornag stop met vriendelike diens. Die huise was skoon en netjies en het alles gehad wat nodig is vir 'n oorna...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 717

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kambro Accommodation & Farm Stall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNzIyZWE0LTY2NjAtNDhlYS05MmM3LTc5ZTQ2OTA1MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 717 5 1 5 Brakdam Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.416749629539 23.565528988838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang