Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamet met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n bank, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, 'n volledige kombuis en tee- en koffiegeriewe in. Let asb. daarop dat dié kamer nie 4-ster is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Alle ekstras soos wasgoed, etes, verversings, wildritte is nie ingesluit nie en betaalbaar voor gebruik.
Laat weet ons asseblief vooraf indien jy van die borrelbad of wildritte gebruik wil maak.
Ons hektye is 07:00-17:00 gedurende die week en 07:00-13:00 op Saterdae.
Gebruik asseblief ons ingang by die T-aansluiting op die hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust buite hierdie ure.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 4-Ster kamers is splinternuut en het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Geriewe in die kamer sluit 'n bank, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, 'n volledige kombuis en tee- en koffiegeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Alle ekstras soos wasgoed, etes, verversings, wildritte is nie ingesluit nie en betaalbaar voor gebruik.
Laat weet ons asseblief vooraf indien jy van die borrelbad of wildritte gebruik wil maak.
Ons hektye is 07:00-17:00 gedurende die week en 07:00-13:00 op Saterdae.
Gebruik asseblief ons ingang by die T-aansluiting op die hoek van Hoogestraat en Jeanstraat, Zeerust buite hierdie ure.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Hooge Street and Jean Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang