+112
Selfsorg in Hermanus

Karibu Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dylan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik, rustig, gemaklik, toeganklik. Dit was baie rustig. Ons kon lekker rus. Geen steurnisse van enige iemand. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie was die beste wegbreek wat ek ooit gehad het. Alles was net perfek! Ek sal beslis weer terugkom en ander mense ook aanbeveel om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdi T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ons het heerlik in die mooi plek gekuier. Dit was rustig en gerieflik. Oe la la! Wat 'n lieflike, stylvolle plek. Aandag aan detail was ongelooflik. Frans was baie gasvry en alles was meer as gerieflik - ligging, leef- en slaapvertrekke asook die badkamer. Ons was bederf met vrugtesap, koffie en tee. Die omgewing is veilig en ons kon die kort afstand na die see toe met geruste harte stap. Dankie vir alles wat so skoon en netjies was en ook die kunswerk-handoeke. Ons sal vir seker weer van jul akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike wegbreek uit die stad! Ons het heerlik gebly. Die gasheer se aandag aan detail is iets besonders. Dit was voorwaar 'n lekker wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraahn I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great. We found the accommodation comfortable and quiet. We came to rest, and that is exactly what we did. We rested well, and we slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

The accommodation is spectacular. Your expectations will be exceeded! I cannot. Absolutely incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Was really good. Really great location, with modern amenities and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf, skoon en baie netjies. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie mooi, skoon en netjies. Dit was toegerus met alles wat ’n mens nodig het en selfs nog meer. Die plek is modern en smaakvol afgerond. Dankie, vir jou uitstekende gasheerskap, ons sal beslis weer kom kuier! H.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Wonderful. Friendly service, very clean and so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keenen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

2 tree tot op die see. Gerieflike gasheer het ons ontmiddellik laat lag en welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Alles wat nodig is vir 'n gemaklike oornag. Een van min plekke in die area wat nie minimum twee nagte vereis nie, so dit was een van die redes dat ons hul gekies het bo ander. Alles wat nodig is vir 'n gemaklike oornag. Was in Hermanus een aand vir besigheid, so het laat ingekom en weer vroeg uit, maar sou gemaklik vir langer tydperke kon aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R998
10 % AF
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R998
10 % AF
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R998
10 % AF
R 998 R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Strandloper Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186e924a10918c385a8b09fc1257edf906b42db478093918529181cff4960c8b7d04baa05112429159b244e983fc3d8b36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R998 nouVanaf R898 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 5 Strandloper Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417122429337 19.163299638629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang