Karibu Self-catering Accommodation
Opsomming van Resensie
Ashley P - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Debbie R - Mei 2022
Gemiddeld
Ons het 'n 9 dae-trip van die Kaap na George gedoen en as dit nie vir Karibu Self-catering Accommodation was nie sou ek moes se ons oornag reëlings was n aaklige ondervinding! Maar Karibu het opgemaak vir als!
Johan S - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekende vakansieverblyf.
Arnold M - Apr 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Chantal P - Apr 2022
Gemiddeld
Peaceful, neat and very tidy.Great location.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Chantal, thanks very much for your wonderful review. We're thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Milison D - Mrt 2022
Gemiddeld
Ongelooflike goeie diens.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Millison, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle het jul tydjie hier geniet en ons verwelkom julle graag binnekort terug. Beste wense, Frans nms die Karibu-span
Maartin J - Mrt 2022
Gemiddeld
Kan nie beter nie.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Maartin, man dis lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry! Baie dankie vir jul besoek en die moeite wat jy gedoen het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop ons sien julle binnekort weer? Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Allan I - Mrt 2022
Gemiddeld
More than value for money.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Allan, thanks very much for your kind review. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Ehlke H - Mrt 2022
Gemiddeld
Excellent, quiet, clean.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Ehlke, thanks so much for all the compliments! We're glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Best wishes, Frans for Team Karibu
Deslynn L - Mrt 2022
Gemiddeld
Peaceful environment with no interruptions.
Andelina M - Feb 2022
Gemiddeld
Our stay was absolutely fantastic. Just what the doctor ordered.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Andelina, we're humbled by your kind words. Thanks for taking the time to write a review. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Anna-marie M - Feb 2022
Gemiddeld
Vriendelike personeel, veilige omgewing, baie netjies en gerieflik.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Anna-marie, baie dankie vir jou "Lekke" terugvoer. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en ons nooi julle graag terug. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Liss L - Feb 2022
Gemiddeld
Amazing.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Lisa, we're glad that you enjoyed your stay. Please visit again soon. Best wishes, Frans for Team Karibu
Johan S - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Johan, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly ons kon aan jou verwagtinge voldoen en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
David B - Feb 2022
Gemiddeld
High standard accommodation.
Brenda F - Jan 2022
Gemiddeld
Very comfortable.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Brenda, thanks for your kind words. We look forward to hosting you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Veruschka N - Jan 2022
Gemiddeld
Baie rustig.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe Veruschka, ons waardeer jou komplimente! Baie dankie vir jou besoek - ons sien jou graag weer. Groete, Frans nms. die Karibu-span
Neil D - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent accommodation. Great hospitality and location.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Neil, we're thrilled that you enjoyed your stay! Travel safely and please visit again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Amelia K - Des 2021
Gemiddeld
Baie behulpsaam. Dadelik ons woning aangepas om baba te akkommodeer.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe Amelia, baie dankie vir jou hartlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Rienie V - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelike diens, netjies.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe Rienie, baie dankie vir jou vyfster terugvoer. Ons is dankbaar en verheug dat julle lekker gebly het . Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Nicci A - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik, veilig, die moeite werd. Jul is tops!
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Sjoe Nicci, jy laat ons bloos. Baie dankie vir jou lieflike terugvoer - ons verwelkom julle graag weer. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Morné D - Des 2021
Gemiddeld
Dit was ons 16de huweliksherdenking en ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Venessa G - Des 2021
Gemiddeld
Dit was regtig lekker om daar te kon kuier, wonderlik rustig, net wat ons nodig gehad het.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Venessa, baie dankie vir jul besoek en heerlike terugvoer! Kom gerus weer! Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Norman M - Nov 2021
Gemiddeld
Comfortable and cosy.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Norman,
Thank you for your generous review. We're excited that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon.
Warm wishes,
Frans for Team Karibu
Heidi R - Nov 2021
Gemiddeld
Very nicely decorated and clean accommodation.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hello Heidi,
We're humbled by your review and very glad that you enjoyed your stay. Please visit us again soon.
Warm wishes,
Frans for Team Karibu
Albert S - Nov 2021
Gemiddeld
Baie mooi plek naby aan die see.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Albert, dis altyd lekker wanneer gaste hul verblyf so geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Frans nms die Karibu-span
Jerme E - Nov 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en veilig.
Yu J - Nov 2021
Gemiddeld
Amazing and enjoyable.
Lourens R - Nov 2021
Gemiddeld
Netjiese en skoon plekkie.
Charmaine A - Nov 2021
Gemiddeld
Baie baie gorgeous plek, waarde vir geld.
Christo S - Nov 2021
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en modern.
Izak H - Okt 2021
Gemiddeld
Die verblyf was verskriklik indrukwekkend.
Bm G - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Margaret M - Okt 2021
Gemiddeld
Diens en verblyf uit die boonste rakke.
Wessels E - Okt 2021
Gemiddeld
Baie goed geleë en gemaklik en ook baie skoon.
Theresa K - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.
Zannon S - Okt 2021
Gemiddeld
Dit was een van my wonderlikste ervarings saam met my eggenoot. Dankie, Karibu, sal beslis weer wil kom.
Volker S - Sep 2021
Gemiddeld
Stylvol toegeruste eenheid.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Volker, Dankie vir hierdie goeie resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons ontvang julle graag weer. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.
Lameee B - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik en 'n baie rustige omgewing.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons is bly julle het jul kuier so geniet. Kom bly gerus weer by ons. Groete tot volgende keer, Danie namens die Karibu-span.
Leon R - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Leon, baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is baie trots op ons reputasie vir hoë gehalte én uitstekende waarde vir geld. Ons personeel doen moeite om te verseker dat ons eenhede elke slag blinkskoon is. Groete, Frans nms die Karibu-span
Debbie V - Sep 2021
Gemiddeld
Comport and friendly staff.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Debbie, thanks very much for your kind review.
All our units are equipped with an electric frying pan, an induction plate with casseroles as well as a microwave oven. You may have just overlooked them in the kitchen cupboards. Sometimes the Cape winter complicates an outdoor braai, but we have options with an indoor braai area which guests can book.
We look forward to hosting you again.
Warm wishes, Frans for Team Karibu
Ingrid S - Aug 2021
Gemiddeld
Ons het ons kuier terdeë geniet.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Ingrid, ek is bly julle het jul kuier so geniet. Kom bly gerus weer by ons. Behalwe die elektriese komberse op elke dubbelbed het ons ook verwarmers op aanvraag beskikbaar in geval die Kaapse winter tande wys. Groete tot volgende keer, Frans namens die Karibu-span.
Shaun S - Aug 2021
Gemiddeld
Was a short stay but a pleasant one.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Thanks for your positive review. We're glad you enjoyed your stay and we hope to host you again soon (for much longer).
Audriah M - Aug 2021
Gemiddeld
Wonderlik
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie Audriah. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet en ons ontvang julle graag weer. Beste wense, Frans namens die Karibu-span.
Charmaine R - Jul 2021
Gemiddeld
Dit was die wonderlikste naweek. Alles was so perfek. Die personeel was fantasties. Ons sal baie beslis weer wil kom.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Charmaine, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Frans nms. die Karibu-span
Christiaan L - Jun 2021
Gemiddeld
Als net perfek!
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Christiaan, baie dankie vir jou resensie.
Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.
Beste wense, Danie nms. die Karibu-span
Andries P - Jun 2021
Gemiddeld
Baie beïndruk met die netheid, dekor en privaatheid van die Eurika-eenheid. Sal beslis weer daar gaan bly.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Andries, dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.
Shannon-lee D - Mei 2021
Gemiddeld
Excellent
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Shannon-lee, thank you for your wonderful review. We're delighted that you enjoyed your stay and we hope to host you again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Michael O - Mei 2021
Gemiddeld
We had an excellent stay at the self catering apartment.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Michael, thank you for your wonderful review. We're thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back again soon. Warm wishes, Frans for Team Karibu
Marilyn K - Mei 2021
Gemiddeld
Rustige gemak, perfek geleë
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Marilyn, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.
Sidney A - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Sidney, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.
Lu-zanne V - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike, netjiese verblyf stap afstand vanaf die see.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Lu-zanne, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Beste wense, Danie namens die Karibu-span.
Celine T - Okt 2020
Gemiddeld
Netjiese woonstel perfek vir 'n naweek wegbreek
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Celine,
Die Karibu-span doen moeite om te verseker dat ons gaste hul verblyf baie geniet. Dit is dus heerlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang! Baie dankie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete Danie,
Die Karibu-span.
Kirby B - Okt 2020
Gemiddeld
Karibu Self-catering Accommodation was absoluut fantasties! Ons tydjie daar was baie lekker van ons aankome tot ons vertrek. Die personeel is baie vriendelik en verwelkomend. Die verblyf is gemaklik,pragtig en modern van die kombuis en sitkamer tot die kamer en badkamer. Die plekkie is regtig goed ingerig met alle toebehore vir self catering/braai.
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeiemiddag Kirby,
Dankie vir jou pragtige woorde.
Ons sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom.
Groete
Die Karibu-span
Derna S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie dankie aan Frans en span vir `n gerieflike naweek. Die eenheid is stap afstand van die see en so 5min weg van die winkel, perfek vir `n rustige naweek weg van die stad.
Chante G - Okt 2020
Gemiddeld
Iets besonders
Karibu Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Chanté,
Baie dankie vir jou hartlike terugvoer.
Ons is bly jy't jou verblyf geniet en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Beste wense, Frans
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloper-singel 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom