+16

Karinchen

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karinchen bied gerieflike selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 200 m van die rotsagtige strand af.

Gaste kan tussen 2 eenhede kies: die Blou Woonstel en die Groen Woonstel. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die kamers het ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, en elke eenheid het ’n privaat badkamer met ’n bad en handstort.

Albei eenhede het oopplan-kombuise wat toegerus is vir selfsorg met ’n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met sitplek vir 4 en ’n privaat sitarea met ’n TV en DStv. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.

Karinchen is 1 km van die swemstrand af en die area bied voetslaanpaaie, vierwielmotorfietstoere en besienswaardighede soos die Hangklip Vuurtoring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nadia J
5.0
Veilige verblyf in die hart van Kleinmond. Ons het die tyd daar baie geniet, die eenheid is netjies en skoon en het voldoen aan al ons behoeftes. Ons ...
Sien meer
Nov 2025
Audrey C
Besigheidsreis
5.0
Professional, clean, safe and quiet. We had an amazing stay and will most definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Hestè N
5.0
Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan. Die eenheid was baie goed ingerig met alles wat nodig was. Alles was skoon en netjies. ...
Sien meer
Okt 2025
Carla S
Gesin met tieners
5.0
Great location, great value for money. We really enjoyed our stay. Great location, great value for money. We really enjoyed our stay. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mildred V
Gesin met tieners
5.0
Life tests me to believe in yourself, grateful for life, enjoy even if your heart is scattered. Baie, baie dankie vir die wegbreektydjie, dit was baie...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 80 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karinchen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADhX88maozofP1g3dczIH7Uf1ITd7nKVAfdT81SiFj2xE0xaNFk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 80 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.342878531446 19.027529291152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang