Pick your preferred language

English

Afrikaans

Hotel in Middelburg

Karoo Country Inn Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Hannari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike ervaring. Pragtige & nostalgies. Ons het baie lekker gebly. Skoon & gerieflike familiekamer. Diens was goed. Restaurant het heerlike kos en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Ouma se gastekamer. 'n Tydsgetroue plattelandse dorpshotel. Dit is op sulke plekkies waar die reënboog van ons land 'n vastrap vind, met hartlike ontvangs en 'n oopheid om te skerts soos ou vriende wat weet hoe om mekaar te gaai. Moenie ki foefies en gekletter in die kamers verwag nie, net die hartlikheid wat herinner aan familievakansies in 'n groot Karoo plaashuis, omstoep en omarm in gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholtz D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was wonderlik! Dit was heerlik om 'n hotel soos van ouds te geniet en die personeel het ons op die hande gedra! Die atmosfeer was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag
5.0
Mei 2025

Awesome. Awesome friendly people - really great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag
5.0
Apr 2025

Awesome. Excellent, you are treated as family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag
5.0
Jan 2025

Awesome. Stay was excellent, people very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was maar net oorslaap maar perfek. Baie nice. Skoon maar net wat ons nodig gehad het. Bed het lekker geslaap. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Lieflike ou styl met goeie atmosfeer. Verblyf was uitstekend. Vriendelike en behulpsame diens van die minuut wat ons gestop het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilese V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Beslis die moeite werd. Het baie lekker geslaap en in die restaurant. Kos was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naude A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Comfortable. Nice and clean spacious room. I can recommend the Country Inn without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 215

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cnr Loop & Meintjies Streets, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a8ce22747b96fbd6e32a810ff14f154e54c30a32b4408e1928a04279bd9bd214831d71461488788f96c4d74283c8121f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 103 5 1 4 Cnr Loop & Meintjies Streets Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.496651482104 25.005420158861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang