Opsomming van Resensie
Melinda L - Jan 2020
Gemiddeld
Oase in die middel van baie droë Karoo.
Gys B - Jan 2020
Gemiddeld
Nie groot keuses in Middelburg vir verblyf nie! Die hotel kort 'n goeie skoonmaak, als is vol stof en ruik muwwerig. Kamers is oraait, kos was baie swak met aandete! Ontbytsaal kort ook skoonmaak, lyk oud en ruik oud!
Johan K - Jan 2020
Gemiddeld
Geskik vir oorslaap as daar nie 'n alternatief is nie.
Niel L - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en gemaklik.
Marc E - Des 2019
Gemiddeld
Most disappointed.
Karoo Country Inn Hotel's terugvoer
Good day Marc
Thank you for your review. Please bear in mind that you booked the economy - our upgraded rooms would definitely have met your expectations.
It was also one of the busiest nights of the year, the hotel was fully booked and the roads were very busy.
Have a safe journey.
Kind regards,
Deone
Johann D - Des 2019
Gemiddeld
Lekker geslaap. Jy kry waarvoor jy betaal.
Christian B - Des 2019
Gemiddeld
Net-net 'n pass.
Etienne V - Des 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Ashley W - Okt 2019
Gemiddeld
Goed geleë en alles wat mens benodig om te oornag.
Monique B - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en gemaklik.
Karoo Country Inn Hotel's terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete.
Deone du Pisani
Linda F - Aug 2019
Gemiddeld
Naby skool waar ek wou wees.
Mariette K - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige, stokou hotel. Kamers silwerskoon.
Hannes G - Des 2018
Gemiddeld
Gasvryheid soos min - ‘n Karoo-juweel!
Karoo Country Inn Hotel's terugvoer
Goeie naand Hannes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete,
Deone
Rita R - Des 2018
Gemiddeld
Netjies en baie gerieflik.
- Kapasiteit: 66 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom