LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Country Inn Hotel | LekkeSlaap
+15

Karoo Country Inn Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karoo Country Inn is in Middelburg en dit is die ideale oornagstop vir diegene wat vanaf Johannesburg na Durban, Port Elizabeth, die Tuinroete en Kaapstad reis. Dié Kaaps-Victoriaanse hotel is in 1853 gebou en dit is pragtig gerestoureer.

Verblyf word aangebied in 23 gaste-suites wat 2 tot 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke suite is individueel versier en beskik oor lugversorging, elektriese komberse, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n WiFi-kuberkol. 'n Volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt word daagliks in die eetkamer teen 'n fooi bedien. Middag- en aandete word in die a la carte-restaurant op die perseel bedien. Gaste kan ook daar 'n Kontinentale ontbyt bestel. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Karoo Country Inn Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Country Inn Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loop- en Meintjiesstraat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANTvhc6ctmPWf6iK238lFJfQEY40PUZV9EHabDFMDxL0ViilTLn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Cnr Loop & Meintjies Streets Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.496651482104 25.005420158861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!