+27
Tentekamp in Hanover

Karoo Gariep Tented Camp

12 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Karoo Gariep Nature Reserve, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Karoo Gariep Bewarea is net 8 km van die N1-hoofroete af, tussen Colesberg en Hanover. Hier kan jy rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geniet.

Die Karoo Gariep Tente bied slaapplek vir 4 gaste in 2 aparte tentkompartemente. Die tent is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed in die een kompartement en 2 enkelbeddens in die ander. Die tent het ook volvloermatte en 'n kragpunt. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die ablusieblok is net 30 m van die kampplek af.

Daar is braaigeriewe en 'n restaurant op die perseel. Hierdie tente is in New Holme Guest House se tuin en bied 'n mate van privaatheid weg van die res van die lodge af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronelle G
Gesin met tieners
5.0
Return visit to Hanover - still amazing! New Holmes tented camp is honestly one of the best places to sleep over. Comfy beds, attentive...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Pieter D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ongelooflike bestemming, veilig, skoon en vriendelike mense!
Mrt 2026
René V
Gesin met tieners
5.0
The perfect half-way stop between Cape Town and Johannesburg. The hostess was extremely friendly and went out of her way to make our st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Bianca R
Gesin met tieners
5.0
Rustig en kalm. Ontvangs was uitstekend. Amenities is skoon. Mooi skoon natuur.
Des 2025
Thea B
Gesin met tieners
5.0
Dis heel waarskynlik die lekkerste plek waar ons nog ooit oornag het! Dit het al. Woe wow wow! Wat 'n absolute juweel! Die beskrywing en foto's op die...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 272

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Karoo Gariep Nature Reserve, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Gariep Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Karoo Gariep Nature Reserve, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a32a7b8473f07a2a3332a7192a6036f18b5efe310c05dfbc5b12c928137246a193105ef92db2434fdf6790e00e7501f82b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 Karoo Gariep Nature Reserve N1 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89823 24.62709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang