+62

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzanne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dis al die 4de keer dat ons by Karoohart bly. Baie gerieflik, skoon en baie lekker speelplek vir jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driaan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker om daar te oornag na 'n lang reis op pad see toe en die eetplekke is naby. Het baie lekker gebly na die lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very comfortable, clean and has everything you need. A lovely gem in Beaufort West. Easy to find and having the Spur just a five-minute walk away was a bonus. Albie was in touch with us via WhatsApp from the time that we booked and wished us well on our onward trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Uitstekend oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
1 nag
5.0
Feb 2026

Uitstekende verblyf in die Karoo. Wat 'n pragtige huis in die middel van die Karoo! Die huis was baie skoon, netjies en veilig - mal oor die dekor! Hierdie is regtig goeie waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Ons kon nie die WiFi opspoor nie. Baie lekker gebly. Stapafstand van restaurant.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pauline M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Fantastiese verblyf. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome awesome. Baie luuks, skoon, goeie ligging all-in-all 'n awesome plek om oor te slaap. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Molteno Street, Mid town, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4910261a477e9b379e49fc45058b517103613c9c413e18366ed632d9cf29e0b782f29249f0c07f9980504e6cdfa47c73fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 6) 123 5 1 5 10 Molteno Street Mid town 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.343768185158 22.581106480211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang