Karoo Khaya

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Magriet I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was heerlik. Prys en ligging is perfek. Alles wat jy nodig het. Pragtig ingerig en mooi omgewing. Goeie diens! Daar is aandag aan detail gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Baie dankie Hoop om julle weer by Karoo Khaya te verwelkom Groete Pete en Megan

Glen G
1 nag
5.0
Nov 2025

Value for money comfy stay. Excellent comfortable overnight stay - very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Thanks Glen Hope to see you again. Regards, Megan

Estelle M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

It was perfect, even the mosquitoes behaved. It was lovely, everything was so authentic. I wish I could stay longer but will definitely be back for a visit. The welcome was welcoming, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Hi Estelle, Thanks for the visit. Hope the interview went well. Hope to see you again. Regards, Megan

Magriet I
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfect stay. Value for money. Communication wonderful, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het met my ouers daar gekuier, en hulle was baie tevrede met die blyplek. Baie netjies en privaat. Blyplek is baie ruim en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Leana Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan

Andries Louis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek het lekker gebly. Het aan my vereistes voldoen. WiFi was op tye traag - dink dit was a.g.v. die hoeveelheid mense. Slaapplek, badkamer, kombuisgeriewe en kuierplek was oorgenoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Andries Hoop om jou weer te verwelkom. Groete Megan

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Krause Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan

Riaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gerieflike vriendelike diens. Baie gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Riaan Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Megan en Pete

Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Net reg. Megan is 'n raakvatter. Die foto's en beskrywing van kamer 4 was akkuraat. Sal graag weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Megan

Estelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjies, rustig en 'n perfekte rusplek. Heerlike verblyf. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Karoo Khaya
Dankie Estelle Hoop om julle weer te verwelkom. Groete Megan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sonskyn Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang