Karoo Leeu Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Richardt R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Boek! Nou! Wat 'n aangename plek! Ons is so warm verwelkom en die plek het alles wat jy nodig het. Ek het nog nie in 'n plek gebly wat so goed toegerus is nie. Elisma het elke dag uitgereik en hoor of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief Karoo Leeu Cottage vir enige iemand aanbeveel. Fantastiese plek. Lekker ruim, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emuel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfek vir ons reis. Baie lekker gebly. Tevreden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangename plaasatmosfeer, stilte en uitstekende toegeruste huis. Dit was 'n heerlike ervaring vir ons. Vriendelike reëlings om in te klok, alles wat nodig was in die huis en heerlike stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike gasheer. Netjies en smaakvol gemeubileer. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kos vir die siel. Dit was so lekker naweek. Rustig in die Klein Karoo met die mooiste sonsondergang. Netjies en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Wonderful place to get away from the noise of everyday life. It was wonderful! Quiet, clean, comfortable. Just what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cyril O
Kort verblyf
3.6
Nov 2025

The pathway to the garage is not safe with respect to the drain in the centre. Except for the hazardous drain, it was amazing. It should be covered for an even pathway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Maria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal weer kom. Baie lekker gebly. Goeie diens van gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing. Baie goed toegerus, selfs muskietnette om die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mouton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70899739d59d5b96dd3a49a5c8b9ba47ab048085f154458311c6f41c04504f173746f4ed8261f893c276a94436d86139eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Jan van Riebeeck Road Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.633218424572 22.181259084813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang