Karoo Leeu Cottage
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2025 tot 15 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karoo Leeu Cottage is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek op 'n plaas.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 gaste. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Daar is 'n vuurput in die tuin. Gratis WiFi en gedeelde veilige parkeerplek is beskikbaar. Die groot tuin is die ideale plek vir kinders om te baljaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mouton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Leeu Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang