+40
Gastehuis in Middelburg

Karoo Ouberg Guest Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie verblyf. Baie vriendelike diens en hulpvaardig. Lekker gebly. Hulpvaardig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Ons is vriendelik ontvang en ons gevriesde vleis veilig in hulle vrieskas. Baie lekker gebly. Karoo Ouberg was maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Skoon en pragtige verblyf. Dit was so lekker. Pragtige plek. Mooi huis en so rustig. Lekker ontbyt ook en lieflike braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Eerste klas verblyf in rustige dorpie. Het in kamer 4 (buite vertrek) tuisgegaan en was baie netjies en bied alles wat nodig is. Ideaal vir oornag op die lang pad en kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Aangenaam, maar kan verbeter. Lekker gebly en kamer skoon. WiFi was bietjie van 'n probleem en bed was ongemaklik hard.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Gerieflik en gemaklik. Die kamer was baie gerieflik en groot genoeg vir 'n gesin van 4. Daar was 'n reuse storm voor ons aankoms, en die personeel het baie goed gedoen om op te ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnelle R
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Spasie is groot, maar die bed is baie ongemaklik. Die bed was baie hard. Daar was 'n lugversorger en waaier waar die kinders geslaap het, maar nie by die dubbelbed nie. Toe die lugversorger afgesit word omdat dit reg op die kinders blaas, was dit vreeslik warm.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dorette K
1 nag
3.0
Jan 2026

Pragtige ou gebou met krakerige houtvloere, was heerlik daar. Nostalgies. Plekkie is pragtig met sy ou gebou en houtvloere. Omdat dit so oud is, benodig dit TLC en onderhoud, maar bly steeds mooi. Vertrekke ruim en goed ingerig. Swembad ongelukkig leeg agv stormreën. Kan dalk kyk na 'n nuwe bed, die was net so oud soos die gebou (hehe).

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ryno S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, veilig en troeteldier vriendelik. Wonderlike gasvrye en warm mense. Ons het 1 aand oorgestaan oppad Kaap toe en het weer bespreek vir ons terugkoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 244

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang