+40
Gastehuis in Middelburg

Karoo Ouberg Guest Lodge

  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo Ouberg Gastehuis is geleë in Middelburg, 'n dorp in die Oos-Kaap wat in die hartjie van die Karoo lê, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Gqeberha (Port Elizabeth) of Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wat individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n À la carte-ontbytmenu is beskikbaar en kan in die eetkamer of op die stoep geniet word. Daar is 'n lieflike tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkering is beskikbaar.

Middelburg is 'n dorp wat in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, in die Groot Karoo, gevind kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation for business travel! Great accommodation for business travel. Everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Erika T
Saam met vriende
5.0
Will book again. We were moved to the hotel as I had booked for the wrong night. We had the most amazing service there, especially from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Brenda A
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful. Personnel area very warm and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Annanda G
5.0
Pleasant. Very friendly staff. The room was very neat and clean. The beds were very comfy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Francois R
Gesin met klein kinders
5.0
Die gastehuis is baie netjies, met gerieflike kamers en mooi tuine. Baie lekker gebly. Goeie fasiliteite en netjiese kamers.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ouberg Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang