Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Gastehuis in Middelburg

Karoo Ouberg Guest Lodge

  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo Ouberg Gastehuis is geleë in Middelburg, 'n dorp in die Oos-Kaap wat in die hartjie van die Karoo lê, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Gqeberha (Port Elizabeth) of Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wat individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n À la carte-ontbytmenu is beskikbaar en kan in die eetkamer of op die stoep geniet word. Daar is 'n lieflike tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkering is beskikbaar.

Middelburg is 'n dorp wat in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, in die Groot Karoo, gevind kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elzabe S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig en troeteldier vriendelik. Wonderlike gasvrye en warm mense. Ons het 1 aand oorgestaan oppad Kaap toe en het weer bespreek vir ...
Sien meer
Des 2025
Morne H
5.0
Wat 'n belewenis. Dit was nou 'n uitsonderlike plekkie. Absoluut hoogs aanbeveel! Die personeel was so hulpvaardig en die netheid was so verwelkomend!
Des 2025
Theuns H
5.0
Lekker oor slaap plek, oppad Port Elizabeth toe. Ons het baie lekker gebly, die kamer was baie ruim. Goeie stop oppad Port Elizabeth toe.
Des 2025
Chrisna D
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag reis van Gauteng na Plettenbergbaai. Baie lekker gebly. Miskien beter kussings asb.
Des 2025
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation for business travel! Great accommodation for business travel. Everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 215

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ouberg Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang