2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gaste wat deur die dorp reis.
Die woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is daar 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste is welkom om van die braaigeriewe onder die groot skaduryke peperboom gebruik te maak. Daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is genoeg ruimte om 'n karavaan of 'n 4x4 te parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Pomp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang