Karoo Queen Houseboat
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiskaalstraat 2, Gariep, A Forever Resort, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R33 600 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Karoo Queen Houseboat is 'n luukse huisboot op die Gariepdam. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vir vieringe, spanbou-geleenthede, klein troues, of net 'n heerlike vakansie buite die stad wil wegbreek.
Die Karoo Queen vaar vir 2 aande en gooi elke aan by 'n ander eiland anker sodat gaste die omgewing kan bewonder terwyl hulle egte Karoo-gasvryheid -kookkuns ervaar. Daar is 7 en suite-slaapkamers en slaapplek vir 14 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 6 van die slaapkamers het en suite-oopplanbadkamers met storte. Die gaste in die sewende slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die verblyf sluit alle maaltye in, van ontbyt, peuselhappies en verwelkomingsdrankies tot 'n Karoo-styl-driegangaandete. Maaltye word in die ruim leefarea met oorgenoeg sit- en eetplek en 'n uitsig oor die dam bedien.
Avontuurlustiges kan die dam met 'n staanroeiplank of 'n kajak verken en gaste moet seker maak hulle loop nie die seilbootrit en vonkelwyn met sonsondergang mis nie. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die dam is ook ideaal vir ander watersportsoorte, insluitend ski en tjoepry, en is die tuiste van 'n groot verskeidenheid voëlspesies wat besigtig kan word deur 'n tenderboot na een van die kleiner eilande te neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Fiskaalstraat 2, Gariep, A Forever Resort, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiskaalstraat 2, Gariep, A Forever Resort, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang