+42
Hotel in Gariepdam

Karoo Queen Houseboat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Aanlyn pryse is gebaseer op selfsorg-opsie; dit kan egter opgegradeer word na die alles-insluitende maaltydplan.
Die alles-insluitende opsie sluit vaartyd, verblyf aan boord, aankoms-skemerkelkie, alle maaltye, 'n 3-gang Karoo-styl aandete, middagversnaperinge en 'n tee-en-koffie-stasie deur die dag in. Hierdie tarief sluit ook die meeste aktiwiteite in soos kajakvaart, staan-op-roeiplanke, visvang, voëlkyk, ens.
Huisreëls

Gaste moet asseblief die veiligheidsreëls van die boot nakom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

2 Fiskaal Street, Gariep, A Forever Resort, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19915dfc51f34cb1b275f536c534ee297230baeff2ef2ba8b8ada26a5fc3bb81496258a8d9c9d2436ccb70aa5c51420d65b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 14) 2 Fiskaal Street Gariep, A Forever Resort 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.603329771656 25.504973060178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang