Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Katharine F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent, clean, friendly and private. The location is excellent for en route to Cape Town. Our hosts were very accommodating and friendly, and the cottage was perfect for our needs. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Hi Katharine, It was only a pleasure hosting you at Karoo Rust Victoria West. We endeavour to create a relaxing, comfortable and safe environment for our guests. We are pleased that you experienced that. Karoo Rust regards, André

Johandi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig, rustig. Pragtige plekkie, ons het so lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Hi Johandi, baie dankie! Ons is dankbaar vir julle ondersteuning en dat julle positiewe herinneringe van Victoria-Wes saam met julle kon neem. Karoo Rust-groete, André & Corrie.

Rienie Hubert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was good! We had a lot of noise from trucks passing by during the night. Showers were not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik en het voldoen aan al ons behoeftes. Goeie en veilige oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Beste Antoinette, dit was aangenaam om julle by Karoo Rust Victoria-Wes te kon akkommodeer. Ons is dankbaar dat ons julle 'n veilige en gerieflike oornaggerief kon bied. Karoo Rust-groete, André

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs, netjies en goed toegerus met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Dankie Hennie. Dit bly ons visie & strewe om ons gaste 'n positiewe Karoo Rust ervaring te bied. Ons is dankbaar dat ons julle keuse was en dit so kon ervaar.

Marista L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very cozy and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Hi Marista Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer. Dit bly ons strewe en visie om ons gaste 'n aangename Karoo-ervaring en herinnering te laat ervaar. Karoo Rust-groete, André

Nico M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker groot woonstel met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Beste Nico Baie dankie. Ons was bevoorreg om julle by ons te kon verwelkom. Ons visie is om 'n vriendelike, huislike en aangename ervaring te skep sodat daar so stukkie van die Karoo as nalatenskap verder saam geneem kan word. Memories is vir ewig. Karoo Rust-groete, André & Corrie

Peter M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Very comfortable and pleasant. Very comfortable. Had everything we could possibly need. Braai area was good, well sheltered and comfortable. Very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Dankie vir die terugvoer. Karoo Rust se ligging is gerieflik langs die N12 geleë. Soms is daar meer trokke op die pad as ander kere. Vir die meeste gaste is die gerief en andersins Karoostilte die oorwegende faktor. Mense verskil, so dit is moeilik om almal 100% tevrede te stel. Indien mense ligte slapers is, moet hulle seker maak van die ligging en wegbly van hoofroetes af waar hul nagrus dalk versteur kan word. Op klein dorpies is dit egter moeiliker. Ons hele eenheid word na gaste vertrek, ordentlik skoongemaak vir die volgende gaste. Dit sluit die storte in. Die glas word afgewas, so ook die teëls. Dis ons standaard. Kyk maar na die resensies.

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Goeie rus. Baie lekker gebly, gasheer was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Beste Hennie Baie dankie vir julle keuse om ons oornaggeriewe te gebruik. Dit was 'n voorreg om julle by ons te verwelkom. Dankie vir die netheid van die eiendom agtergelaat. Ons waardeer dit. Karoo Rust-groete, André

Volker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Nice accommodation in the middle of nowhere. We had a very warm welcome by André who showed us around and explained everything. He gave us some helpful information about Victoria West. Our stay was very nice in this little town!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Dear Volker, it was our privilege to meet and accommodate you at Karoo Rust Victoria West. Thank you for your review. We appreciate it. Karoo Rust regards, André.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Voortrekker Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198ab9df71c9385d9859a9adb4837bfaa0ff9f2033c03d3657fbbe7871715760e8562d1b9191e727d1536ae2a1508936f842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 16 Voortrekker Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.4055403 23.11854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang