+63
Selfsorg in Sutherland

Karoo Rustigheid Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yolanda S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Heerlike Karoo kuier! Rustig in die Karoo, met sterre oral om na te kan kyk. Lekker koud soos die Sutherland homself bekendmaak. Maar die lekker warmsakke het al die koue weggemaak en die beddens was heerlik warm. My seuns het die oopte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Goeie more beste Yolanda. Dit was net 'n groot plesier en baie dankie aan julle en die huis was baie netjies gelaat. Ons waardeer dit opreg. Kom asb. weer kuier. Welkom. Mooi daggie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Excellent. I wish I could have had the time to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Jacques, kom kuier asb weer. En dankie. Sjoe, die huis was mooi netjies. Ek waardeer. Julle is altyd welkom. Die tydjie was net te kort.

Rees D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Clean, safe, quiet. A total escape. Unbelievably quiet and so good for a reset. Great walks, good birdlife. Extremely cold as we were there in mid-winter. Beautiful night sky. A little bit far out of town to do stargazing in Sutherland at night and then have to drive 45 mins back to the farm. WiFi was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

N tuiste weg van die huis af. Dit was regtig 'n ongelooflike ervaring. Die huis beskik oor al die geriewe. Ons het veilig gevoel en die uitsig waarmee jy wakker word, kan eintlik nie in woorde beskryf word nie. Fantasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Baie dankie liewe Suset. Dit was heerlik om te ontmoet en julle is altyd weer welkom vir 'n ruskansie. Baie dankie vir julle vriendelikheid en netheid. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te verwelkom by ons op die plaas. Veilige reis verder. Vriendelike groete, Alta.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Dit was net 'n eer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete Alta Mooi jaar verder vir julle. Seënwense.

Danie P
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Ontspannend. Rustig. Iets wat jy weer wil doen. Ouma, Oupa en kleinkind het die rustigheid van die plaas baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Goeiemiddag beste oom Danie en ouma en kleinkind. Ons is baie bly julle kon die vreedsaamheid van die plaas en Karoo saam met ons geniet. Julle is altyd weer welkom en dit was heerlik om te kon ontmoet, dierbare mense.

Maretha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese mooi en netjiese gastehuis. Ontvangs was uitsonderlik vriendelik en hulpvaardig. Die gastehuis is verskriklik netjies met alles wat nodig is vir 'n baie aangename verblyf. Vanaf die eetgerei tot beddens en beddegoed van hoogstaande gehalte. Wasmasjien en skottelgoedwasser en heerlike kaggel om jou lekker warm te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Baie dankie, beste Maretha, dit was net so lekker om julle te kon verwelkom by ons op die plaas en dat ons die Karoo rustigheid met julle kon deel. Kom kuier asb. weer. Dankie dat u ook ons huis weer mooi agtergelaat het, waardeer opreg. Sien uit om u weer te verwelkom by ons. Vriendelike groete, Alta

Christelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dankie dat julle die plaas met sy rustigheid aan ons beskikbaar gestel het. Karoo rustigheid Gasteplaas is 'n pragtige plaas in 'n lieflike omgewing. Die huis op die plaas is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Alta en die kinders is aangename gasvrye mense wat verseker dat alles in orde is en dat gaste gemaklik is. Ons het heerlik gerus en die diere en omgewing baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Goeiemiddag beste Christelle en gesin. Dit was vir ons net so 'n voorreg om julle te kon ontmoet, en dat ons julle kon verwelkom het by ons op die plaas. Dit was heerlik om te sien hoe julle ook die plaas geniet het saam met ons en die rustigheid en ons geselsies. Dit was heerlik. Kom kuier asb weer, Christelle, en baie dankie dat julle die huis baie mooi netjies soos ontvang het agtergelaat het. Baie dankie. Hoop ons sien gou weer. Vriendelike groete, Alta

Izabell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ongelooflik! Vriendelike mense! Alles wat mens nodig het en meer! Wat 'n bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Karoo Rustigheid Gasteplaas
Baie dankie beste Izabell. Kom kuier asb weer en u is altyd welkom. Dit was heerlik om u te kon verwelkom het by ons op die plaas. Vriendelike groete Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R4 700
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 700
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Off the R354, Koornlandskloof Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA899d32ed749fa8fcd994383a05d48e2e9f937b2d30ab4f5107671b5081bc5ae96514fae459eb25b0b5ddb322c8795a5624f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Off the R354 Koornlandskloof Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.225905639559 20.353512378073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang