+12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Grettchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sentraal geleë, lekker swembad. Die woonstel is privaat met 'n heerlike swembad. Sentraal geleë en baie netjies. Die kombuis is klein, maar het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal Karoo Skies weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Such a lovely place! Would definitely recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very good. Very comfortable, even better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Het heerlik gebly daar. Baie netjies en gerieflik. Baie netjies, skoon en lekker omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A short but sweet stay. A very friendly host, clean premises and exactly as described. Good location, and everything to make a stay good was in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Incredible. My stay was incredibly fantastic. I was even allowed to have family members over for a braai. A great place to stay, very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het 'n wonderlike kuier gehad. Baie rustige area en die view was besonders. Verblyf was vir 8 dae en ons het dit baie geniet. Aircon en swembad was 'n bonus in die hitte van die Karoo. Plek is baie veilig en netjies. Attie het ons baie vriendelik ontmoet. Sal definitief weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was nie daar terwyl ons daar was nie, want hulle was self op vakansie, maar hulle het 'n baie bekwame bestuurder wat ons met alles gehelp het. Die plek is pragtig en presies wat ons van die foto's verwag het. Ons het veilig gevoel met die sekuriteit en was baie bly vir die veilige parkeerarea vir ons voertuig. Die kamers en badkamer is groot, pragtig en baie goed ingerig. Die kombuis is groot genoeg vir ons doeleindes en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaar het self vir ons 'n WhatsApp gestuur om al die sekuriteits-, solar- en watervereistes te verduidelik wat ons baie waardeer het, want toe was ons mooi ingelig. Ons was net om die hoek van die hoofstraat waar al die eetplekke was en mooi sentraal tussen die Cango Caves en volstruisplase wat ons besoek het. Sal definitief weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida Mita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit was net wonderlik. Dit was hemels om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Asemrowend! Ongelooflike huis, met die vriendelikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang