+12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ongelooflike lekker blyplek. Ons het heerlik gebly - baie goed toegerus en daar is alles wat jy nodig het. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneeqa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Perfect stay. We absolutely loved this place. It had everything we needed and felt like a home away from home. The host was incredibly compassionate and understanding when we ended up running later than we hoped; we really appreciated the flexibility and kindness. Would 100% book again and recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Altyd lekker. Ons weer terug by Karoo Skies! Netheid, ligging en gasvryheid maak dit perfek vir 'n gesin wat op baie sporttoere Oudtshoorn toe gaan. Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Die plekkie is baie goed toegerus en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Exceptional. Our stay was welcoming, safe, warm, comfortable and extremely pleasant. Probably one of our best stays anywhere! Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

10/10! We were so happy with our stay. Everything was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjiese, skoon en veilige verblyf. Het voldoen aan ons behoeftes. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker. Genoeg spasie vir almal! Van klein tot groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

100%. Alles was 100%, het so tuis gevoel soos my eie huis. Gaan volgende keer 'n paar dae oorbly om die dorp beter te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grettchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sentraal geleë, lekker swembad. Die woonstel is privaat met 'n heerlike swembad. Sentraal geleë en baie netjies. Die kombuis is klein, maar het alles wat ons nodig gehad het. Ons sal Karoo Skies weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Bespreek

194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang