Karoo Skies

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joeks L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Asemrowende plek. Ek het bietjie langer gebly en sal enige tyd weer daar bly indien plek beskikbaar sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grandoline J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was uitstekend, ons het die stilte en elke oomblik van ons bly geniet. Ek en 3 vriendinne het Karoo Skies gekies en ons het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gerieflike blyplek en sentraal. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlik. Lekker verblyf na lang ure van laat werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfek. Dit was fantasties. Die host was baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bespreek as ons Oudtshoorn toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie aangename hosts en baie lekker plek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Jy sal geen oomblik spyt wees om by Karoo Skies te bly nie, dit is ’n ware juweel. Ek kan Karoo Skies met groot lof aanbeveel. By aankoms is ons hartlik verwelkom en persoonlik na ons eenheid vergesel. Alles was silwerskoon en netjies ingerig. Die beddens is van uitstekende gehalte – ons het heerlik geslaap! Die kombuis was volledig toegerus en alles het perfek gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Karoo Skies
Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang, en bietjie te deel in julle vreugde. Hoop ons sien weer.

Arrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangename verblyf, baie dankie! Hierdie gastehuis is van die beste wat ons nog van gebruik gemaak het en sal die plek beslis aanbeveel. Alle afronding en voorbereiding 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Karoo Skies
Baie dankie, julle is enige tyd welkom. Sien weer!

Rhozanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome! Dit was fantasties, ons het heerlik gebly. Sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic and marvelous stay, just a bit too short. Stay was excellent, facility welcoming and owners are fantastic with customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang