Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jackie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was nie daar terwyl ons daar was nie, want hulle was self op vakansie, maar hulle het 'n baie bekwame bestuurder wat ons met alles gehelp het. Die plek is pragtig en presies wat ons van die foto's verwag het. Ons het veilig gevoel met die sekuriteit en was baie bly vir die veilige parkeerarea vir ons voertuig. Die kamers en badkamer is groot, pragtig en baie goed ingerig. Die kombuis is groot genoeg vir ons doeleindes en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaar het self vir ons 'n WhatsApp gestuur om al die sekuriteits-, solar- en watervereistes te verduidelik wat ons baie waardeer het, want toe was ons mooi ingelig. Ons was net om die hoek van die hoofstraat waar al die eetplekke was en mooi sentraal tussen die Cango Caves en volstruisplase wat ons besoek het. Sal definitief weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida Mita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit was net wonderlik. Dit was hemels om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Asemrowend! Ongelooflike huis, met die vriendelikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulina A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wow. Beste plek om te bly, rustig, stil. Kinders is veilig. Sal definitief weer daar kom bly, vriendelike gasheer/vrou. Ons gaan Charlie, hulle vriendelike hond, mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties en baie lekker. Min wat foto's en 'n naam 'n verblyf regverdig soos Karoo Skies. Dankie aan Attie vir 'n wonderlike tyd, sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C-Jay J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Rustig, stil en veilig. Het baie lekker gebly, ons het sommer weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Karoo skies bied ware Karoo hospitality. Absoluut die moeite werd. Skoon, netjies, met alles wat jy nodig het. Gasheer en dame baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great value for money. Fantastic venue. We were warmly welcomed. Very neat and clean. A huge pool that we loved. Thoughtful touches that we really appreciated. Chocolates on the bed, mosquito repellents. Smart finishes in the kitchen and bathroom. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeks L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Asemrowende plek. Ek het bietjie langer gebly en sal enige tyd weer daar bly indien plek beskikbaar sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adam
Karoo Skies
Baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Grandoline J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was uitstekend, ons het die stilte en elke oomblik van ons bly geniet. Ek en 3 vriendinne het Karoo Skies gekies en ons het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang