+9
Selfsorg in Colesberg

Karoo & Ko The Tiny Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Charlotte M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fiela is baie vriendelik en verwelkomend. Sy sorg dat ander katte nie pla nie. 'n karaktervolle plekkie om te oornag. Lieflike matras om lekker te slaap. Voldoende geriewe en lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nevada F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Dit is netjies en in 'n stil straat. Goeie mooi plek, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The Tiny Home met 'n groot hart wat jou baie tuis laat voel. Dit is 'n pragtige plekkie wat aan al jou behoeftes voorsien om heerlik te ontspan en lekker te slaap. Dis veilig en sommer stapafstand vanaf restaurante. Die vriendelike ontvangs van die katfamilie was 'n bonus en Fiela het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer terugkom om hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag
5.0
Feb 2026

Gerieflik, skoon, lekker bed! Sal weer daar bly in toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu S
1 nag
5.0
Feb 2026

Netjies en baie mooi. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Clean, neat and safe. The cottage was lovely, exceptionally clean, and very well equipped. We felt safe at all times. There is a lovely restaurant around the corner; I would recommend it any time to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander D
1 nag
4.8
Feb 2026

Spoedig, en sonder probleme. Ek het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin B
1 nag
4.4
Mrt 2026

Kom ek weer? Defnitief! Heerlik, veilig, skoon, en bitterlik netjies! Uitstekende diens ontvang van die gasheer rakende inklok voor die tyd via WhatsApp, asook tydens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

James D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Good with a speedhump that made the experience unpleasant. The bar fridge in our allocated unit was barely working. The freezer part was iced up, so no freezer was available. On enquiring, I was informed to buy ice in Colesberg for my frozen items and that an alternative was not available, and the bar fridge was not the problem of who I presume was the owner of this establishment. The phone call was terminated by the person I was speaking to. I phoned back, but the call was not answered. I contacted the website, who then sorted the issue. We were kindly accommodated in another unit at no extra cost that had a fully functioning fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Richard P
1 nag
5.0
Okt 2025

A clean and comfortable stopover after a long day's travel. A conveniently situated overnight stay for N1 travellers. Clean and easily accessible with self check-in and check-out facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johlan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227e463111fec5a79d2b018d37d19160381164fd6d051b43274708de6e7e13a95e60cfe1826abdb4e8e4e602269bcbfc73c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.720306653975 25.094456466865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang