Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Prins Albert

Karoo View Cottage 1 - Kanon

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinki B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

N plesier vir die oog, kalmte vir gemoed en heerlik vir hondlief. N luukse verblyf wat vir die oorsese gaste, asook vir die kieskeurige reisiger geskik is. Lekker ruimtes vir hondlief om rond te hardloop, en professionele gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo View Cottage 1 - Kanon
Goeie middag Dinki Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Altyd lekker om te hoor as ons gaste 'n goeie ervaring gehad het. Kom besoek ons gerus gou weer! Vriendelike groete Izette

Hanno V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik onder die sterre ontspan. Lekker welkom gevoel. Alles wat nodig was, was daar. Super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo View Cottage 1 - Kanon
Guests were polite and kind. We would love to host you again soon!

Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Super. Super toegerus en heerlike verblyf met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo View Cottage 1 - Kanon
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Kom kuier gerus gou weer vir ons! Vriendelike groete, Izette

Hendrenette V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Rustig. Dit was rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Fabulous stay. Very nice stay overall. Plenty of space in the cottage with everything you need. The cottages are on the outskirts of Prince Albert and an easy walk to the centre of town. This is a good place to unwind and see the stars whilst having some wine with meat on the braai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Howard
Karoo View Cottage 1 - Kanon
Thank you for the kind review, Mike! Hope you revisit us soon. Kind regards, Izette

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal maklik langer as een nag daar oorslaap. Die eenheid is besonders ruim en baie goed toegerus, alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Howard en sy staf was uitstekend en ons het ons tyd daar baie geniet. Sy restaurant word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Vars lug en stilte, net wat ons nodig gehad het. Drie dae oorgebly. Die uitsig op die Swartberge is ongelooflik mooi. Heerlik stil in die aande. Lieflike bouma, perfek vir sterre kyk. Ps. Die restaurant was eers die laaste dag oop en van 'n Engelse ontbyt was daar geen sprake, tog was dit genoem as hoogtepunte wat beskikbaar is wanneer jy langer as 'n dag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Charming and enjoyable stay. Fantastic stay, all was in order and the host was very helpful with everything that we needed during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Howard
Karoo View Cottage 1 - Kanon
Thank you Michael, your kind words are appreciated. We look forward to you checking in again. Travel safely. Howard.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 154

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 875
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2488853f59aee5e33c1961a29f086ebd0fec7ca1deb3945e4d4f480cb7919a47d7790a9bdb5db26922dca7dd747d463a3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Magrieta Prinsloo Road Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.21869397559 22.02318751157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang