+20
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Karoo Wegbreek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marlie V
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Gerieflik, gemaklik en veilig. Ek het baie lekker gebly. Die verblyf was baie mooi versier en het alles gehad wat ek nodig gehad het vir 'n heerlike vakansie. Daar was onderdakse parkering vir die voertuig. Ek het veilig gevoel op die erf en daar was geen geraas in die aande om my rus te steur nie. Het gereeld gevra of ek reg is met alles en was altyd baie vriendelik. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel vir 'n enkelreisiger of paartjie. Ek het geen probleem gehad om met die WiFi te koppel nie. Dit was baie gerieflik en maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die plekkie is baie oulik ingerig. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie. Rustig en netjiese plekkie. Alles wat jy benodig. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

What a lovely stay. I had a wonderful stay at this accommodation. The place was clean, comfortable, and well looked after, creating a relaxing environment throughout my visit. The hosts were friendly and helpful, making the experience even better. I truly enjoyed my time here and will definitely be returning in the future. I highly recommend this place to anyone looking for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker rustig. Waarde vir geld, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker plek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodwill K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2025

Excellent. Excellent welcome by host. Very clean and decently furnished. Will definitely recommend this place; wish I could've stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Heerlike oornag. Die eenheid is smaakvol ingerig. Netjies en skoon met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
3.8
Sep 2025

Lekker gebly, sal aanbeveel. Heerlik gebly. Eenheid beskik oor alles wat nodig is om jou kuier gemaklik te maak. Verblyf is 'n klipgooi weg van 'n winkel sentrum.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Buitekant Steet, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01283f9543dd7f511e98745e514a104d60b8a522b0d82c6b489b44fee927d0ee4e7cd8860facbd2d0d68084dda22070310b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Buitekant Steet Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.6120952 22.2036825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang