4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoovlaktes Gastehuis is 'n bekoorlike en privaat huis in Prieska in die Karoo. Dit dien as 'n oornagstop na trekpleisters soos die Kgalagadi-oorgrenspark en Augrabiese-waterval. Die gastehuis bied 'n luukse en privaat wegbreek wat ideaal vir paartjies of klein gesinne is.
Die huis bied slaappplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien.
Die huis het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Dit lei na die buite-area met sitplek, 'n braai en 'n kragprop. Die verblyf het 'n sekuriteitstelsel en veilige parkeerplek agter 'n hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoovlaktes Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang