Karoowater Gasteplaas
- Kapasiteit: 234 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R605 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karoowater Guest Farm is 40 km buite Oudtshoorn geleë en bied 'n huislike atmosfeer met genoeg aktiwiteite vir die hele gesin.
Die verblyf bestaan uit selfsorgeenhede en 1 eenheid wat geskik is vir oornagverblyf. Die eenhede bied slaapplek aan 2, 4, 6 of 8 gaste per eenheid. Die eenhede wat vir selfsorg geskik is, het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas of yskassie, oondjie-stofie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die kampeerplek het 42 staanplekke en gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Hierdie eiendom is 'n lieflike oord vir vakansiegangers en daar is 'n restaurant op die perseel, asook 'n binnehuise natuurlike warmwaterswembad. Daar is ook 'n koue swembad met 'n glyplank en 2 lapa-areas met braaigeriewe.
Kinders kan by die verskeie grapsperke speel en ook by die groot speelparkie baljaar. Gaste kan diere soos apies en papegaaie sien en die rustigheid van die Karoo geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Merentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoowater Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 234 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom