+60
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Kasteelberg Place Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect location and good value for money. It was amazing! The location is perfect for exploring the town on foot and it had everything we needed. As tall people, the slanted/loft ceiling took some getting used to, but it was very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en mooi met basiese, asook veilig. Het blyplek geniet, en sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burrie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Reeds genoem. Baie lekker, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Teleurstellend. Die kamer was skoon en netjies, maar dit is in die kruipspasie van 'n dak geskep met 'n strook in die middel van ongeveer een meter waarin mens regop kan beweeg. Ek het my kop telkemale seergestamp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte ligging, veilige parkering, en baie skoon en netjies akkommodasie. Ek s. Perfekte ligging, veilige parkering, en baie skoon en netjies akkommodasie. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew N
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Great! Baie lekker kamer met 'n klein kombuisie. In stapafstand van 'n hele paar restaurante. Lekker rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew N
1 nag
5.0
Nov 2025

Great! Baie lekker gebly. In stapafstand van 'n hele paar restaurante en ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Blyplek vir my hele familie om troue by te woon. Baie netjiese en ruim huis met volle geriewe wat ons behoeftes heeltemal vervul het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Enjoyable. It was a nice, clean and cosy room in the centre of the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Fontein Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe294c65f92358887d184d7bafb3d5a0cf2ca7cf0576ba3316f6b7230d03f7db677e49fbad1cae9695b88a66cd4105e8925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 13 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384464576772 18.894549842328

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang