+19
Gastehuis in Erasmuskloof

Kasteelsig Gastehuis

7 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 366 Umgeni Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Kasteelsig Gastehuis is 'n ruim selfsorghuis in Erasmuskloof, Pretoria wat ideaal vir 'n gesinsvakansie is. Dit is 2 km vanaf Castle Cate-winkelsentrum en 4 km vanaf Moreleta Kloof-natuurreservaat.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n en suite-badkamer en 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste in die kamers deel die badkamer met 'n stort en aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 6 en 'n opwaskamer met 'n yskas, wasmasjien en opwasstasie. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en lei na die stoep met 'n swembad. Daar is 'n tweede sitarea met rusbanke.

Die verblyf het 'n pragtige tuin, sitplek buite en 'n braai-area. Daar is ook 'n sonkragstelsel wat beurtkrag voorkom, gratis WiFi en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Magda J
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek, skoon, netjies en skep 'n rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, rustige omgewing en lekker naby winkelsentrums. Nico is 'n goei...
Sien meer
Nov 2025
Patricia M
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed. We had an amazing experience at this B&B. The place was clean, cozy, and beautifully decorated. The hosts were warm and welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Roelien O
5.0
This was a family ladies weekend. Everyone enjoyed the stay. The venue was lovely and clean. The host met us at the venue. He is a warm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Peet R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend, en gerieflik, baie sentraal, en naby inkopiesentrums. Dit was baie aangenaam. Die huis is baie netjies, en skoon, en as selfsorg eenheid b...
Sien meer
Mei 2025
Chantel V
Saam met vriende
5.0
Ons was in Pta vir 'n Crossfit kompetisie. Ons het verskriklik lekker gebly, die plekkie was baie netjies en skoon, die gasheer was baie hulpvaardig. ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 366 Umgeni Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Gaste dink Kasteelsig Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

366 Umgeni Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972d38151897b756bc77d2f440917dab581293d878a74c6577c073a63b1a693e9621e9800f2c8d5452f3c5f14dbb4c5a0dad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 366 Umgeni Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.820247858738 28.258124084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang