+41

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elsa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflike, skoon en netjiese bekostigbare verblyf. Baie netjiese, skoon verblyf. Baie goed toegerus. Rustige en stil area, tog baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik en luuks. Ons derde keer wat ons hier oorbly. Die plekkie is soos n oasis. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Slahde S
1 nag
5.0
Feb 2026

Clean and comfortable. Fantastic staff - very clean and neat rooms. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Verblyf baie sentraal en baie gerieflik met 'n baie mooi tuin. Ek het baie lekker gebly, ontvangs was baie vriendelik en die diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Gerieflik en baie netjies, goeie linne en sentraal. Pragtig en baie netjies. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joeri C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Convenient, clean. Quick and convenient layover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simone P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons was oppad Kosibay toe en dit het die pad net 'n bietjie korter gemaak. Baie lekker daar was heerlike filterkoffie reg gesit en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Voel soos huis weg van die huis af. Baie lekker gebly. Heerlike plaas atmosfeer in die dorp. Baie skoon en netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Dit is pragtig hier! Dit is regtig 'n pragtige verblyf! Voel soos 'n ander wêreld sodra jy die perseel betree. Kamers het alles wat 'n mens sou benodig en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378267455655 31.621599474869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang