Kastelein

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anina M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Voel soos huis weg van die huis af. Baie lekker gebly. Heerlike plaas atmosfeer in die dorp. Baie skoon en netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Dit is pragtig hier! Dit is regtig 'n pragtige verblyf! Voel soos 'n ander wêreld sodra jy die perseel betree. Kamers het alles wat 'n mens sou benodig en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. So beautiful and clean. Really stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mischan D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Kastelein is besonders netjies en goed geprys. Was baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige juweel in Pongola. Seker een van die beste en mooiste gastehuise waarin ons al ooit gebly het. Skoonheid en netheid kry beslis volpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker gekuier. Baie vriendelik en behulpsaam. Plek baie netjies. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Baie veilige en rustige oornagplek wat aan alle behoeftes voorsien het. Ons het baie lekker gebly in kamer 5, wat baie ruim en uiters goed toegerus was en met baie smaak en bedagsaamheid ingerig is. Die gastehuis is goed geleë in 'n veilige en rustige buurt. Kamer 5 is ruimer as die ander kamers, maar ons vriende wat in kamer 1 gebly het, was ook baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus Meintjes M
1 nag
4.2
Mrt 2025

Rustig en skoon. Rustige oornagverblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nhlakanipho N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Nice. It was very nice there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Sep 2024

Die kamer was regtig baie lekker. Baie lekker gebly. Die kamer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378267455655 31.621599474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang