Beskrywing
Die stylvolle oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n groot, luukse stort. Die kombuis het 'n yskassie, broodrooster, ketel, stoofplaat, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n werkspasie of etenstafel, gratis WiFi en 'n TV met DStv en Netflix in. Die eenheid het 'n draagbare lugversorger. Die stapeldeure lei na 'n khoisvisdam en fontein, sowel as 'n uitsig oor die swembad en op die Constantiaberg. Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV en lig in die sitarea tydens beurtkrag ondersteun.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kuiers of partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke voorsien.
Moet asb. nie die linne of beddegoed na buite neem nie.
Skoonmaakdienste is weekliks beskikbaar, dit sluit die ruil van linne en handdoeke in.
Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Skakel asb. alle stoepligte of onnodige ligte af wanneer julle gaan slaap of die huis verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kleiner kamer het 'n driekwartbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die kothuis het 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n sit- en eetarea, 'n privaat, klein buitebraai-area en 'n ontbythoekie met 'n uitsig oor die swembad en tuin, sowel as op Constantia se pragtige berg. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Netflix en gratis WiFi in. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore toegerus. Daar is 'n klein binnehof buite die kombuis met 'n wasgoedlyn. Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV en lig in die sitarea tydens beurtkrag ondersteun.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kuiers of partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke voorsien.
Moet asb. nie die linne of beddegoed na buite neem nie.
Skoonmaakdienste is weekliks beskikbaar, dit sluit die ruil van linne en handdoeke in.
Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Skakel asb. alle stoepligte of onnodige ligte af wanneer julle gaan slaap of die huis verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Students Way, Plumstead, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang