Beskrywing
Kayanzee Lodge is op die Vaalrivieroewer geleë en bied selfsorgverblyf aan 8 volwassenes en 3 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 'n en suite-badkamers. Badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die kombuis, eetarea en TV-kamer is ‘n oopplan-area, ideaal vir familie en vriende om saam te kuier. Buite is daar ‘n swembad, ‘n lapa, braaigeriewe en visvangplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aangesien KayanZee nie geskik is vir verskillende groepe nie, word 'n minimum bespreking van 6 gaste en 3 kamers per bespreking en 'n minimum van 2 nagte oor naweke en 3 nagte oor langnaweke vereis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Schoemansdrift Road, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang