LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KayanZee Lodge | LekkeSlaap
+35

KayanZee Lodge

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 520 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

KayanZee Lodge lê aan die oewer van die Vaalrivier en bied selfsorgverblyf aan altesaam 8 volwasse gaste. Doen gerus verder navraag oor slaapplek vir kinders. Aangesien KayanZee nie geskik is vir verskillende groepe nie, word 'n minimum bespreking van 6 gaste en 3 kamers per bespreking en 'n minimum van 2 nagte oor naweke, en 3 nagte oor langnaweke vereis.

KayanZee bied 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Badhanddoeke en elektriese komberse word gerieflikheidshalwe voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die kombuis, eetkamer en TV -kamer is ‘n gesellige oopplan-area, ideaal vir familie en vriende om saam te kuier. Buite bied die ontspanningsarea ‘n swembad, ‘n lapa, braaiplek en visvangplek.

Slaapplek

’n Bespreking by KayanZee Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir KayanZee Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink KayanZee Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE6Ur4Qi93G4quHOZlNSWDNR1s5xVWeAzNHdhjW3HccjI4VDHp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 520  per nag (plek vir 11) 10 5 1 5 Schoemansdrift Road Jumanji 17 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.927705393622 27.402447271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!