+10
Selfsorg in C-Place

KC's Corner

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is stiptelik om 10:00. Laat uitklok kan 'n bykomende koste meebring, tensy dit vooraf gereël is.

Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stil ure is van 21:00 tot 07:00. Gaste moet te alle tye respekvol teenoor bure en ander gaste wees. Geen onwettige aktiwiteite word op die perseel toegelaat nie.

Rook is streng binnenshuis verbode. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat, en asbakke moet gebruik word.

Die woonstel moet in 'n redelik skoon toestand gelaat word. Enige gemors of skade moet onmiddellik aangemeld word, en skottelgoed moet voor uitklok gewas word.

Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om oornag te bly. Geen ongemagtigde besoekers word na 21:00 toegelaat nie. Maksimum besetting is 4 gaste.

Meubels moet nie geskuif of herrangskik word nie. Handdoeke en linne mag nie buite gebruik word nie, soos op die strand. Rusbanke mag nie gebruik word om te slaap sonder behoorlike beddegoed nie.

Water en elektrisiteit moet verantwoordelik gebruik word. Geisers en hoëverbruiktoestelle moet nie onnodig aan die gang gelaat word nie.

Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.

Alle deure en vensters moet gesluit wees wanneer u vertrek. Verlore sleutels sal 'n vervangingsfooi meebring. Die gasheer is nie aanspreeklik vir verlore of gesteelde items nie. Die gasheer woon op die perseel.

Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word. Enige gebreekte items of skade moet onmiddellik aangemeld word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33 Lantern Street, C Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffdfe9dfa2c2d248e6c05d43948c374e768a483359ec19ae344a9c75c81e496c86fc519c3255889b3c92a0042133e252339d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33 Lantern Street C Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052854185668 24.914307892392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang