+45
Selfsorg in Groot Marico

Kearney's Guestfarm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Duncan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxation to the max. We had a truly wonderful stay. The accommodation was clean, everyone had a good bed to sleep in. The access to the river is super close. And the kids loved swimming in the river. We walked the trails, cycled into town, braaied and had a super relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Stunning, peaceful breakaway. So peaceful. Breathtakingly beautiful area, exactly everything needed for a break from city madness. Getting back to nature, with awesome activities for teens to keep busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Ideale Marico Bosveld wegbreek gasteplaas en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Dis waarlik 'n plek waar mens kan kom afskakel. Die natuurskoon was besonders al kon ons nie die hele plaas gaan verken in 'n naweek nie. Ons het baie lekker geswem en om die vuur gekuier. Die huis is goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Pragtige natuurskoon, lekker kuier-kombuis. Ons het so lekker gerus. Die plaashuis het rustige atmosfeer en groot kuier-kombuis. Die omgewing is pragtig. Sal graag weer by Kearney's gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kearney's Guestfarm, Plaas Bronkhorstspruit, Groot Marico, 2850, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b6af0d35961ce65bc559ccb2cb9ac6688d2827a992f2a1da795ac50a795f191c7efc3f0f039a4b3c76a51bdb37aaff747a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Kearney's Guestfarm Plaas Bronkhorstspruit 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696865189289 26.445762530094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang