LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kearney's Guestfarm | LekkeSlaap
+49

Kearney's Guestfarm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kearney's Gasteplaas, Plaas Bronkhorstspruit, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kearney's Guestfarm bied verblyf in 'n groot plaashuis wat 15 km van Groot Marico af geleë is. Die lodge is ideaal vir 'n gesin, spanbougroepe, sportgroepe en kerkkampe wat uit die stad wil ontsnap.

Die plaashuis het slaapplek vir 2 tot 19 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waaronder die King Fisher, Bloukraans, Keryney’s, en Neushoring wat 'n aangeboude rondawel het.

Die slaapkamers in die huis maak van 3 badkamers gebruik. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort. Die kombuis is met 'n dubbelyskas, 'n vierplaat-gasstoof sonder 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, 'n ketel, eetgerei en 'n broodrooster toegerus. Die gedeelde sitarea het sitplek en 'n kaggel.

Die huis het ook 'n boma met 'n oond en braaigeriewe waar gaste kan kuier. Gaste is meer as welkom om van die swembad by die eienaars se huis op die plaas gebruik te maak.Let asb. dat wanneer jy een of meer kamers bespreek, die huis eksklusief vir jou gebruik gereserveer word, maar dat jy steeds slegs vir die aantal kamers wat bespreek is sal betaal.

Gaste kan uitsien na doendinge soos voëlkyk en voetslaan. Die plaasdam is perfek vir visvang, kanovaart en watersport soos ski en seil. Daar is ook stap- en 4x4-roetes in die omgewing wat gaste kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kearney's Gasteplaas, Plaas Bronkhorstspruit, Groot Marico, 2850, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kearney's Gasteplaas, Plaas Bronkhorstspruit, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2595faac55ea9ca40c112e7064cd2126202e01fc914b3be4a95163b81691c062e88055547f38c05ad566f2015e351ff172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R440  per nag (vir 2 persone) Kearney's Guestfarm Plaas Bronkhorstspruit 2850 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.696865189289 26.445762530094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!